Find a Restaurant
John Dory's Klerksdorp
Klerksdorp



Review us on:
Restaurant Reviews:





John Dorys klerksdorp baie dankie vir julle vriendelike en vinnige diens. Marisca Coetzee dra n klient op ha hande. Iets was fout met my betaling deur Mr D. Toe ek 20:30 vir John Dorys skakel ivm my aflewering toe het my bestelling nooit deur gegaan nie en John Dory's was al kla toe. MARISCA het met geen stem toon of enige moeite vir my nog steeds 21h00 my bestelling gemaak en vir my kom aflewer sonder dat ek aangedring het daarop, en die probleem was glad nie eers hulle sin. Julle kos is altyd vars en smaaklik. Geen grate in heerlike vis nie. Baie dankie
Looking For a Different John Dory's?


John Dory's Franchise
If you’re passionate about food and customer service, we’d o-fish-ally like to welcome you. See the full details below
TELL ME MORE
Menu
The best in fresh fish, sushi and a variety of mouth-watering grills for the whole family. Read our full menu here.
BROWSE MENU